Moer 'n Boer

Main Arena

•

Fitness

Start Date:

14

September 2024

at

9:00 am

End Date:

14

September 2024

at

12:00 pm

Op die 14de September ontmoet 12 boere binne die Versus dekagon waar hulle hulle staal gaan wys en hul slag gaan slaan.


6 boere gevegte


3 amateur titel gevegte


2 professionele gevegte


1 ONGELOOFLIKE AAND


Kom geniet hierdie adrenalienbelaaide fight night saam met ons asook die lewendige musiek, kontant kroeg en nog meer

‍

More Exciting Events

Woman Redeemed

Main Arena
•
Religious
October 8, 2026
Read More
See all events >